Afrikaanse Tuisversorger - Bloemfontein

Thursday, 25 May 2017

Item details

City: Bloemfontein, Free State
Offer type: Offer

Contacts

Contact name Annelie

Item description

Ek is 46 jaar oud en sal graag na jou Geliefdes in die dag omsien. Ek sal daar wees as jy nie kan nie en hulle help met basiese behoeftes en ook geselskap hou. Ek is betroubaar en baie lief vir mense.