Mev - Bloemfontein

Thursday, 23 February 2023

Item details

City: Bloemfontein, Free State

Contacts

Contact name Charlotte
Phone 0716837836

Item description

Ek soek werk as Tuisversorger, om Bejaardes te versorg of wat hulp nodig het by hul huise. Enige plek In Bloemfontein. Sal inslaap en is by die Patient 24/7 en kan enigetyd begin. Wil graag privaat versorger doen, ek het ook getuigskrifte.

Ek het geen afhanklikis nie, eks 67 jaar oud en nog baie gesond en fiks. My kontak nommer is: 071 683 7836 en kan enigetyd geskakel word. Het ook n Kode 8 lisensie.