Watersurvey - Bloemfontein

Saturday, 30 April 2016

Item details

City: Bloemfontein, Free State
Offer type: Demand
Price: R 6,000

Contacts

Contact name Giovanni
Phone 0734785025

Item description

Wys boorgate aan op die geohidrologiese metode, ek het 20 jaar ondervinding in die bedryf. My nuwe tegnologie masjien wys vir jou akuraat die breuke aan en die dieptes ek verskaf ook grafieke van die punte wat aangewys is. Die water tafels is baie droog as gevolg van die droogte maar my masjien kan wel n aktiewe breuk opspoor.Ek werk reg oor die land en in ons buurlande, water is kosbaar want water is lewe ek doen baie moeite om seker te maak jy kry water kan my kontak op die volgende nommers/I do watersurvey ill show you exactly were to drill for water im working right over the country and nabour countrys give me a call because water is live call me on the following numbers and email Giovanni 0734785025 or 0785108739  email- geophysicssurvey42@gmail.com