Marieke - hier op my knie - 3de CD vrystelling (Lofprysing) - Bloemfontein

Tuesday, 25 September 2012

Item details

City: Bloemfontein, Free State
Offer type: Sell
Price: R 20

Contacts

Contact name Marieke
Phone 0792788872

Item description

Marieke hou haar 3de CD-vrystelling op Saterdagaand 13 Oktober 2012 om 7 uur by die NG Gemeente Uitsig BLOEMFONTEIN. Vir almal wat ‘’n behoefte hê aan goeie lofprysing en aanbidding, is dit die geleenthied.

Kaartjies beskikbaar by Izami en Crazy Dazy teen R20 vir volwassenes en gratis vir skoliere