Opsoek na Liefde/Verhouding - Bloemfontein

Wednesday, 9 October 2019
No photo

Item details

City: Bloemfontein, Free State
Offer type: For Free

Contacts

Contact name Louis
Phone 00000000000

Item description

Dis seker die laaste plek om hier iets te soek. Ek stel nie belang in getroude mans wat afleiding soek nie ook nie gay ouens wat in n verhouding is wat afleiding soek nie. Ek is wel 57 jaar oud, maar glad nie oor die muur nie.1,9 m lank, 100 kg, snor/bokbaard.Soek iemand met Christelike waardes, strewe na opregtheid, betroubaarheid, wedersydse respek en kommunikasie. Hou van huislikheid. Ek is Top/versatile. Plat op die aarde mens. As jy meer wil weet stuur vir my n epos. Slegs wit manne tussen 40 en 60 jr as u belangstel.