Jou Nuwe Begin Bloemfontein - Bloemfontein

Thursday, 24 May 2018

Item details

City: Bloemfontein, Free State
Offer type: For Free

Contacts

Contact name 0000000000

Item description

Johandre Potgieter is deur God as 'n Evangelis geroep en reis nou grootliks om die Evangelie van Jesus Christus te verkondig. Hy het 'n unieke getuienis en boodskap wat jong en oud bedien. Johandre sal op Vrydag 8 Junie 2018 in Bloemfontein by die "Andre Huguenet Theatre- PACOFS" wees, waar hy 'n “event” genaamd "Jou Nuwe Begin" sal aanbied. Hy glo dat een ontmoeting met Jesus jou lewe kan verander en dat dit vir jou n Nuwe Begin kan wees.

Kaartjies: Gratis Vir meer inligting: www.johandrepotgieter.com

Share asb hierdie event met jou vriende!