Afrikaans sprekende ontvangs - verkope - Bloemfontein

Thursday, 13 March 2025
No photo

Item details

City: Bloemfontein, Free State

Contacts

Contact name TBA
Phone TBA

Item description

Opsoek na dame 30 – 50
ontvangs-verkope pos
•admin ondervinding
•kwotasies /fakture
•afrikaans en engels vlot
•onmiddelik beskikbaar
•roodewal – bloemfontein
•beskikbare werks-verwysings
•moet onmiddelik kan begin
•verkieslik vorige plaas ondervinding met diere
•eie vervoer (pos in roodewal bloemfontein)
stuur cv’s / sertifikate voor 15 maart 2025 na:
animalhealth2025@gmail. Com