Eis Vandag! - Bloemfontein

Tuesday, 4 April 2023

Item details

City: Bloemfontein, Free State
Offer type: Offer

Contacts

Contact name Emmy
Phone 078 840 7971

Item description

• Padongelukkefonds Eise
• Verlies van n Broodwinner in n ongeluk
• Mediese Nalatigheid Eise
• Serebrale Gestremdheid as gevolg van Mediese Nalatigheid

Ons het jare se ondervinding en ons benadering is vinnig en vriendelik! Ons het die proses om aansoek te doen so vergemaklik dat jy letterlik in die gemak van jou huis met een van ons bekwame konsultante kan gesels via whatsapp. Ons help van die kleinste dorpie doer in Petrus Steyn tot die grootste stad daar vêr in Kaapstad. Ons passie is diens, ons motto is om jou die beste diens te lewer wat ons kan. Gesels gerus vandag met n vriendelike konsultant in jou taal - afrikaans! Whatsapp gerus 078 840 7971