Mnr H Swanepoel - Bloemfontein

Wednesday, 1 February 2012

Item details

City: Bloemfontein, Free State

Contacts

Contact name Henrico
Phone 0726707873

Item description

Ek is op soek na ‘n Debiteure/Krediteure pos of enige iets Rekeningkundigs in Bloemfontein.
Artikels(Klerkskap) is nie ‘n voorvereiste nie aangesien ek eerder vir ‘n spesifieke onderneming/maatskappy (as vir ‘n firma) wil werk en my so opwerk tot byv. Finansiële Bestuurder , maar dit bly ‘n opsie.
Ek het 2 jaar ge-artikel by ‘n privaat ouditeur wat geregistreer is as ‘n opleidingsentrum.
Salaris gewys kyk ek na in die omgewing van
- Artikel(Klerk) pos : Soos van toepassing (R4000)
-Ander pos : R5500 en meer
Ek het 'n opgedateerde cv beskikbaar wat ek dadelik kan stuur.