OP SOEK na 'n wollerige baba hondjie - Bloemfontein

Monday, 25 March 2013

Item details

City: Bloemfontein, Free State
Offer type: For Free

Contacts

Contact name Corrie
Phone 0715832895

Item description

Hi almal, ek het vir my dogtertjie (3jr ) 'n baba pikenese hondjie gekoop sy was ontsettend lief vir haar hondjie - maar hy is ongelukkig dood aan katgriep. Haar hartjie is baie seer en wil net met alle geweld he ek moet weer vir haar 'n klein hondjie koop. Ongelukkig het ek nie meer die finansies om vir haar, haar klein wollerige baba hondjie te koop nie. Daar is nie dalk iemand wat ontslae wil raak van 'n klein wollerige baba hondjie (bv poedeltjie, yorkie, pikenees of toypom - hy moet asb nie 'n groot hond word nie). Ek is van Bloemfontein (whatsapp my op 071 583 2895 of email by cami.help@gmail.com)